Al hoe meer bome verdwyn glo in CR Swartrylaan soos boomdiefstal die gebied teister. Queenswood-verteenwoordiger van Die Moot Projek, Brink Oosthuizen sê, “Ons moes nou 22 bome vervang. Ons het Vrydag ...
’n Verwoestende windstorm, met gepaardgaande reën en hael, het laat Sondagmiddag deur die dorp getrek en gesorg dat talle bome uit die grond geruk is. ’n Inwoner van Brenthurst, Pieter Erwee (87), was ...